David Dukes

David Dukes
Geboortenaam David Coleman Dukes
Geboorte (1945-06-06)6 Junie 1945
Sterfte 9 Oktober 2000 (op 55)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Dukes (6 Junie 1945 – 9 Oktober 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Little Romance (1979) en Gods and Monsters (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search